Steintahl Orphanage

Day 8: Tulbagh

About 

Ons huisves tans 150 kinders uit voorheen benadeelde gemeenskappe.Kinders word deur ‘n Kinderhof hierheen gekommitteer. Hier is 70 dogters en 80 seuns tussen die ouderdomme 2 en 18 jaar oud.Ons het ‘n personeelkorps van 40.

Ons bied opvoedkundige,terapeutiese, ontwikkeling en ontspanningsprogramme aan.Die doel is om kinders te begelei op ‘n emosionele, fisiese en geestelike pad van herstel en om hulle voor te berei op ‘n beter toekoms

Wishlist

Rafters and roof sheets
Nails
Play Sand
Toilet Pan & Bath
Sliding Door
Bricks
Trellidor